Oranjeborssuikerbekkie

Die oranjeborssuikerbekkie (Anthobaphes violacea) is 'n endemies-algemene standvoël en plaaslike nomade in fynbos en aangrensende tuine. Die voël is 12 – 15 cm groot en weeg 7 - 13 gram. In Engels staan die voël bekend as die Orange-breasted sunbird.

Oranjeborssuikerbekkie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Anthobaphes

Cabanis, 1850
Spesie:
A. violacea
Binomiale naam
Anthobaphes violacea
(Linnaeus, 1766)
Sinonieme

Nectarinia violacea

Sien ook

Verwysings

Bron