Ostariophysi

Ostariophysi is die tweede grootste superode van straalvinnige visse. Hierdie diverse groep bevat amper 8 000 spesies, omtrent 28% van die bekende visspesies en 68% van varswatervisse ter wêreld. Hulle kom op al die kontinente voor, met die uitsondering van Antarktika. Hulle het verskeie gemeenskaplike kenmerke, onder andere beskik almal oor 'n orgaan van Weber.[1] Van die spesies in die groep is belangrik vir mense vir kos, sport, die akwarium-industrie en navorsing.

Ostariophysi
Melkvis (Chanos chanos)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Ostariophysi
Ordes

Gonorynchiformes
Cypriniformes
Characiformes
Gymnotiformes
Siluriformes

Taksonomie

Die superorde word as volg geklassifiseer:

  • Reeks Anotophysi
  • Reeks Otophysi (Euostariophysi)
    • Cypriniformes, omtrent 3 268 spesies
    • Characiformes, ten minste 1 674 spesies
    • Siluriformes (babers), omtrent 1 727 spesies
    • Gymnotiformes, ten minste 173 spesies (word soms saam met Siluriformes gegroepeer)

Sien ook

Verwysings