Papeete

Papeete is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Frans-Polinesië op die eiland Tahiti, 'n oorsese gebied van Frankryk in die Stille Oseaan en Oseanië. Die stad het 'n bevolking van 25 769 in 2012 gehad en 'n oppervlakte van 17,4 km².

Papeete

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Frankryk Frankryk
 GebiedVlag van Frans-Polinesië Frans-Polinesië
 Koördinate17°32′S 149°34′W / 17.533°S 149.567°W / -17.533; -149.567
 Stigting1818
 Oppervlakte: 
 - Totaal17,4 vk km
 Hoogte bo seevlak0–621 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2012)25 769
 - Bevolkingsdigtheid1 500/vk km
 TydsoneUTC -10
 - SomertydUTC -9:30
 BurgemeesterMichel Buillard
 Amptelike webwerfville-papeete.pf

Eksterne skakels