Paul Jesson

Paul Jesson (gebore 6 Julie 1946) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Coriolanus (2011), Mr. Turner (2014), en Marrowbone (2017), en in die televisiereeks Rome (2005).

Paul Jesson
GeboortenaamPaul George Jackson
Geboorte6 Julie 1946 (1946-07-06) (77 jaar oud)
NasionaliteitEngels
Beroep(e)Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1983: The Ploughman's Lunch
  • 2011: Coriolanus
  • 2011: National Theatre Live: King Lear
  • 2014: Mr. Turner
  • 2017: Marrowbone

Televisiereekse

  • 1977: Esther Waters
  • 1987: Intimate Contact
  • 1988: Final Run
  • 1992: Resnick: Lonely Hearts
  • 2005: Rome
  • 2010: The Bible: A History

Televisierolprente

  • 1984: The Tragedy of Coriolanus
  • 1985: Queen of Hearts

Video's

  • 2014: Mr. Turner: The Many Colours of Mr. Turner

Eksterne skakels