Pernille Grumme
Pernille Grumme (gebore 24 Oktober 1946) is 'n Deense aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Flagermusen (1966), Hvem myrder hvem? (1978), en Koks i kulissen (1983).
Pernille Grumme | |
Geboorte | 24 Oktober 1946 |
---|---|
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Aktrise, regisseuse, en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1966: Flagermusen
- 1971: Sunny Beach Revolution
- 1978: Hvem myrder hvem?
- 1983: Koks i kulissen
Televisiereekse
- 1991: Det lille hus på motorvejen
- 1997: TV-Sluk
Televisierolprente
- 1970: Ikke et ord om Harald
- 1971: Nattens frelse
- 1975: Anne Sophie Hedvig
- 1992: Mens vi venter på retfærdigheden
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie