Phoebe Waller-Bridge

Phoebe Waller-Bridge (gebore 14 Julie 1985) is 'n Engelse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Solo: A Star Wars Story (2018) en in die televisiereekse Fleabag (2016), Crashing (2016), en Killing Eve (2018).

Phoebe Waller-Bridge
GeboortenaamPhoebe Mary Waller-Bridge
Geboorte14 Julie 1985 (1985-07-14) (38 jaar oud)
NasionaliteitEngels
Beroep(e)Aktrise, vervaardiger, en skryfster
Aktiewe jare2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2018: Solo: A Star Wars Story

Televisiereekse

  • 2011: The Cafe
  • 2016: Fleabag
  • 2016: Crashing
  • 2018: Killing Eve

Eksterne skakels