Pilanesberg- Nasionale Park

(Aangestuur vanaf Pilanesberg Nasionale Park)

Pilanesberg- Nasionale Park is noord van die groot dorp Rustenburg in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika geleë. Dit lê in die oorgangsone tussen die droë Kalahari en die Laeveld en het diere wat in albei streke tuis is. Dit beskik oor die Groot vyf, asook bastergemsbokke, basterhartbeeste en meer as 360 voëlspesies. Die park is geleë in 'n ou vulkaankrater wat 1,2 miljard jaar gelede gevorm is.[2]

Pilanesberg- Nasionale Park
LandSuid-Afrika
ProvinsieBojanala-distrik, Noordwes
Naaste dorpRustenburg
Ligging van Pilanesberg- Nasionale Park op 'n kaart (Noord-Wes)
Pilanesberg- Nasionale Park
Pilanesberg- Nasionale Park
Koördinate: 25°14′42″S 27°5′21″O / 25.24500°S 27.08917°O / -25.24500; 27.08917 27°5′21″O / 25.24500°S 27.08917°O / -25.24500; 27.08917
Oppervlak55 000 ha
Openingsjaar1979[1]
BestuursliggaamNoordwes Parkeraad
WebbladPilanesberg- Nasionale Park

Fotogalery

Verwysings