Plymouth, Montserrat

Plymouth is 'n spookdorp en die de jure hoofstad van die eilandnasie Montserrat, 'n Britse oorsese grondgebied in die Karibiese See in Noord-Amerika. Die stad is sedert 'n vulkaniese uitbarsting in 1997 'n spookdorp en Brades is de facto die hoofstad van Montserrat.

Plymouth

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 GebiedVlag van Montserrat Montserrat
 Koördinate16°42′N 62°13′W / 16.700°N 62.217°W / 16.700; -62.217
 Stigting
 Oppervlakte: 
 - Totaal0 vk km
 Hoogte bo seevlak0 m
 Bevolking: 
 - Totaal0
 - Bevolkingsdigtheid0/vk km
 TydsoneUTC -4
 - SomertydUTC -4
 BurgemeesterGeen
 Amptelike webwerfGeen