Britse oorsese gebiede

Die Britse oorsese gebiede (Engels: British Overseas Territories) is 14 gebiede, wat geen deel van die kerngebied van die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland uitmaak nie, maar wel deur die Verenigde Koninkryk beheer word. Die gebiede lê oorwegend buite Europa.

Ligging van die Britse oorsese gebiede

Die Britse oorsese gebiede was tot die British Overseas Territories Act 2002 Britse afhanklike gebiede genoem, wat met die British Nationality Act 1981 van 1981 ingevoer is. Tot 1981 het die gebiede as Britse kolonies of Britse kroonkolonies bekend gestaan.

Die eilande Guernsey, Jersey en Man word deur die Britse kroon beheer en het 'n ander status as die Verenigde Koninkryk self, en staan bekend as Britse Kroongebiede.

In die historiese konteks bestaan daar verskille tussen kolonies en protektorate wat onder Britse beheer, maar amptelik onafhanklike lande was.

Gebiede

VlagWapenNaamLiggingLeuseOppervlakteBevolkingHoofstad
AnguillaKaribiese See en Atlantiese OseaanUnity, Strength and Endurance
(Engels vir: "Eenheid, krag en uithouvermoë")
146 km²[1]13 500[2]The Valley
BermudaKaribiese See en Atlantiese OseaanQuo Fata Ferunt
(Latyn vir: "Waarheen ons die lot dra")
54 km²[3]64 000 (2007-skatting)[4]Hamilton
Brits-Antarktiese GebiedAntarktikaResearch and discovery
(Engels vir: "Navorsing en ontdekking")
1 709 400 km²[1]50 winters; meer as 400 somers[5]Rothera (hoofbasis)
Britse Indiese OseaangebiedIndiese OseaanIn tutela nostra Limuria
(Latyn vir: "Limuria is in ons beheer")
46 km²[6]Ongeveer 3000 Britse en Amerikaanse militêre en personeel.[7]Diego Garcia (basis)
Britse Maagde-eilandeKaribiese See en Atlantiese OseaanVigilate
(Latyn vir: "Wees waaksaam")
153 km²[8]27 000 (2005-skatting)[8]Road Town
Falkland-eilandeSuid-Amerika en Atlantiese OseaanDesire the Right
(Engels vir: "Begeer die regte ding")
12 173 km²[3]2 955 (2006-sensus)[9]Stanley
GibraltarIberiese SkiereilandMontis Insignia Calpe
(Latyn vir: "Kenteken van die Rots van Gibraltar")
6,5 km²[10]28 800 (2005)[11]Gibraltar
KaaimanseilandeKaribiese See en Atlantiese OseaanHe hath founded it upon the seas
(Engels vir: "Hy het dit gegrond op die seë")
264 km²[12]51 384[12]Georgetown
MontserratKaribiese See en Atlantiese OseaanA people of excellence, moulded by nature, nurtured by God
(Engels vir: "'n Volk van uitnemendheid, gevorm deur die natuur, gevoed deur God")
101 km²[13]4 655 (2006-skatting)[13]Plymouth (sedert 'n vulkaniese uitbarsting in 1997 'n spookdorp – de facto hoofstad is Brades)
PitcairneilandeOseanië en Stille Oseaan45 km²
(al die eilande)[14]
51 (2008)[15]Adamstown
Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha  Afrika en Atlantiese OseaanLoyal and Unshakeable (Sint Helena)
(Engels vir: "Lojaal en Onwankelbaar")
Our faith is our strength (Tristan da Cunha)
(Engels vir: "Ons geloof is ons sterkpunt")
420 km²4 255 (slegs Saint Helena; 2008-sensus)[16]
1 275 (Ascension and Tristan da Cunha; skatting)[17]
Jamestown
Suid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeSuid-Amerika en Atlantiese OseaanLeo Terram Propriam Protegat
(Latyn vir: "Laat [of mag] die Leeu sy eie land beskerm")
4 066 km²[18]99[19]King Edward Point/Grytviken
Sowereine Militêre basisse van Akrotiri en DhekeliëMiddellandse See (Siprus)255 km²[20]14 000 (ongeveer die helfte is van die Britse militêre en personeel)Episkopi
Turks- en CaicoseilandeKaribiese See en Atlantiese OseaanBeautiful By Nature
(Engels vir: "Natuurlik mooi")
430 km²[21]32 000 (2006-skatting)[21]Cockburn Town

Sien ook

Verwysings

Bronne

  • (en) Harry Ritchie, The Last Pink Bits: Travels Through the Remnants of the British Empire (Londen: Hodder & Stoughton, 1997)
  • (en) Simon Winchester, Outposts: Journeys to the Surviving Relics of the British Empire (Londen & New York, 1985)
  • (en) George Drower, Britain's Dependent Territories (Dartmouth, 1992)
  • (en) George Drower, Overseas Territories Handbook (Londen: TSO, 1998)
  • (en) Ben Fogle, The Teatime Islands: Adventures in Britain's Faraway Outposts (Londen: Michael Joseph, 2003)
  • (en) Joseph Boromé, 'How Crown Colony Government Came to Dominica by 1898', in Aspects of Dominican History (Roseau, Dominica, 1972), 120-50
  • (en) Bonham C. Richardson, The Caribbean in the Wider World, 1492–1992

Eksterne skakels


Verenigde Koninkryk
LandeEngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiedeAnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicoseilande
KroongebiedeEiland ManGuernseyJersey
Sowereine militêre basisseAkrotiri en Dhekelië