Queens Park Rangers

Queens Park Rangers is 'n sokkerspan in Londen, wat in die Engelse Premier League speel. QPR speel sy wedstryde op Loftus Road (met 'n kapasiteit van 18 360 sitplekke is dit een van die kleiner stadions in die Premier League). Die span is baie populêr onder musikante en kunstenaars.

QPR
Volle naam
Queens Park Rangers Football Club
Stigting1882
TuisveldLoftus Road,
London
Kapasiteit18.360
VoorsitterVlag van Engeland Tony Fernandes
AfrigterVlag van Engeland Neil Warnock
LigaPremier League
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

  • Kampioen Engeland
(naaswenner (1): 1975/76)
  • Championship (2)*
1982/83, 2010/11
(naawenner (2): 1967/68, 1972/73)
  • FA Cup
(naaswenner (1): 1982)
  • League Cup (1)
1967
(naaswenner (1): 1986)
  • Charity Shield
(naaswenner (2): 1908, 1912)

(*: die tweede afdeling in Engelse sokker, het voor 2004 anders geheet)

Beroemde sokkerspelers

  • Stan Bowles