Rebecca Schaeffer

Rebecca Schaeffer (6 November 1967 – 18 Julie 1989) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Radio Days (1987) en Scenes from the Class Struggle in Beverly Hills (1989), en in die televisiereekse One Life to Live (1968) en My Sister Sam (1986).

Rebecca Schaeffer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
GeboortenaamRebecca Lucile Schaeffer
Geboorte(1967-11-06)6 November 1967
Sterfte18 Julie 1989 (op 21)
NasionaliteitAmerikaans
Beroep(e)Aktrise
Aktiewe jare1985–1989
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1987: Radio Days
  • 1989: Scenes from the Class Struggle in Beverly Hills

Televisiereekse

  • 1968: One Life to Live
  • 1986: My Sister Sam

Televisierolprente

  • 1988: Out of Time

Eksterne skakels