Redd Foxx
Redd Foxx (9 Desember 1922 – 11 Oktober 1991) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cotton Comes to Harlem (1970) en Harlem Nights (1989), en in die televisiereekse Sanford and Son (1972) en Grady (1975).
Redd Foxx | |
Geboortenaam | John Elroy Sanford[1] |
---|---|
Geboorte | 9 Desember 1922 |
Sterfte | 11 Oktober 1991 (op 68) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1935–1991 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1970: Cotton Comes to Harlem
- 1975: World Heavyweight Championship: Muhammad Ali vs. Chuck Wepner
- 1976: Norman... Is That You?
- 1989: Harlem Nights
Televisiereekse
- 1970: Flip
- 1972: Sanford and Son
- 1975: Grady
- 1975: Cher
- 1976: The Jacksons
- 1977: Redd Foxx
- 1980: Sanford
- 1980: The Toni Tennille Show
- 1982: Today's Black Woman
- 1986: The Redd Foxx Show
- 1991: The Royal Family
Televisierolprente
- 1969: ...And Beautiful
- 1974: Andy Williams Presents
- 1979: My Buddy
- 1986: Viva Shaf Vegas
- 1987: Ghost of a Chance
- 1991: Bob Hope's Cross-Country Christmas
Video's
- 1983: Redd Foxx: Video in a Plain Brown Wrapper
- 1984: Dirty Dirty Jokes
- 2002: America's Favorite Funnyman
Verwysings
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie