Remscheid

Remscheid is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 109 596 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 74,6 km². Die eerste historiese verwysing na Herne dateer uit die jaar 1173/89 en in 1808 het die stad stadstatus gekry. Op 1 Augustus 1929 het Remscheid verskeie gebiede ontvang en is sedertdien 'n stad met 'n bevolking van meer as 100 000.

Remscheid

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Noordryn-Wesfale
 Koördinate51°11′N 7°12′O / 51.183°N 7.200°O / 51.183; 7.200
 Stigting1173/89 (eerste verwysing)
 Stadstatus1808
 Oppervlakte: 
 - Totaal74,6 vk km
 Hoogte bo seevlak365 m
 Bevolking: 
 - Totaal (31 Desember 2011)109 596[1]
 - Bevolkingsdigtheid1469/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 - SomertydUTC +2 (MEST)
 BurgemeesterBeate Wilding (SPD)
 Amptelike Webwerfremscheid.de

Verwysings