Retoromaans

Retoromaans is 'n Romaanse taalgroep wat 'n aantal tale uit Switserland en Noordoos-Italië met altesaam sowat een miljoen sprekers insluit:

Retoromaanse tale
Geografiese
verspreiding:
Suid-Europa
Genetiese
klassifikasie
:
Indo-Europees
 Romaanse tale
  Retoromaanse tale
Onderafdelings:

Verspreiding van Retoromaanse tale in Europa

Verspreiding van Retoromaanse dialekte in Italië en Switserland

Retiese Taal

Sien ook Retiese taal 'n onverwante taal wat in antieke tye in die gebied gepraat is waar Retoromaans nou gepraat word.

Eksterne skakels

  • (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Rhaetian". Ethnologue. Besoek op 1 April 2018.
  • (en) "Rhaetian dialects". Encyclopædia Britannica. Besoek op 1 April 2018.
  • Retoromaanse televisienuus van SF1 / RTR[dooie skakel]


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale
Italiese groepOskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
IberoromaansAragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
GalloromaansLangues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals
GalloitaliesLombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
RetoromaansRomansch | Ladinies | Friulaans
ItaloromaansDalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-RomaansKorsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
BalkanromaansAroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova