Ladinies

Ladinies is 'n taal wat in sekere Europese lande gebruik word.

Ladinies
ladin
Gepraat in:Vlag van Italië Italië 
Gebied: Trentino-Suid-Tirool
Totale sprekers:28 000[1]
Taalfamilie:Indo-Europees
 Italies
  Romaans
   Wes-Romaans
    Galloromaans
     Retoromaans
      Ladinies 
Skrifstelsel:Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Trentino-Suid-Tirool
Gereguleer deur:Istitut Ladin Micurà de Rü
Taalkodes
ISO 639-1:geen
ISO 639-2:
ISO 639-3:lld 
Verspreiding van Ladinies
Opskrif in Ladinies. Vertaling: "'n Goeie herberg, goeie geselskap, almal besoek hom graag, oud en jong."

Die naam Ladinies word soms gebruik as sinoniem vir Retoromaans, meestal word dit egter gebruik vir die westelike variante van Retoromaans, dus met uitsluiting van Friulaans.

Ladinies word in Belluno, Bolzano (Bozen), St. Christina in Gröden, Val Gardena in Suid-Tirol en Trient in Italië gepraat. Die Europese Buro vir Minderheidstale skat die aantal sprekers in Italië op 28 000. Die Freie Universität Bozen/Libera Università di Bolzano het sedert 2001 'n Ladiniese afdeling wat op taalkunde, filologie en meertalige opvoedkunde fokus.

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Ladinies
  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ladinies.
  • News Geargiveer 7 Mei 2017 op Wayback Machine – Noeles.net die eerste internet-nuus-portaal in Ladinies (Dolomite Ladinies / Standaard Ladinies). Die inhoud is meestal oor Ladiniese kultuur, politiek, samelewing, ens.
  • Weekly Paper – La Usc Di Ladins (Die stem van die Landiniërs – in Ladinies – verskillende afdelings in al die sub-dialekte geskryf.


Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale
Italiese groepOskies | Umbries | Faliskies | Latyn
Romaanse tale
IberoromaansAragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans
GalloromaansLangues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies
Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals
Frankoprovensaals
GalloitaliesLombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans
RetoromaansRomansch | Ladinies | Friulaans
ItaloromaansDalmaties | Italiaans | Napolitaans
Suid-RomaansKorsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans
BalkanromaansAroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens
Romaanse
Kunstale
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova