Ridderkerk

Ridderkerk is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 47 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 25 km².

Ridderkerk
Munisipaliteit
Die Hervormde Singelkerk
Die Hervormde Singelkerk
Vlag van Ridderkerk
Vlag
Wapen van Ridderkerk
Wapen
Ligging van Ridderkerk in Zuid-Holland-provinsie
Ligging van Ridderkerk in Zuid-Holland-provinsie
Kaart van Ridderkerk-munisipaliteit
Kaart van Ridderkerk-munisipaliteit
Koördinate: 51°52′N 4°36′O / 51.867°N 4.600°O / 51.867; 4.600 4°36′O / 51.867°N 4.600°O / 51.867; 4.600
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Zuid-Holland
Regering
 • BurgemeesterMarco Oosterwijk (SGP)
Oppervlak
 • Totaal25,26 km2 (9,75 vk. myl)
 • Land23,48 km2 (9,07 vk. myl)
 • Water1,79 km2 (0,69 vk. myl)
Hoogte
−1 m (−3 ft)
Bevolking
 • Totaal47 099
 • Digtheid2 006/km2 (5 200/vk. myl)
 1 Januarie 2022
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
2981–2989
Skakelkodes0180
Bestuurlike sentrumRidderkerk
Webwerfwww.ridderkerk.nl
Die restaurant die Wapen van Rijsoord (ou naam)
Padknooppunt Ridderkerk
Die Huys ten Donck

Ridderkerk lê in die ooste van die IJsselmonde-eiland en grens in die noorde aan die Nuwe Maas-, in die ooste aan die Noord- en in die suidooste aan die Waaltje-rivier, wat in die suidweste deur die munisipaliteit langs die dorp Rijsoord vloei. In Ridderkerk word Rekarreks gepraat, wat is 'n Zuid-Hollandse dialek.

Die dorp stam uit die Middeleeue. Op 15 Mei 1940 is in die dorp Rijsoord die Nederlandse oorgawe aan die Wehrmacht (Nazi-Duitsland) geteken.

Plekke

Dorpies:

  • Bolnes
  • Oostendam
  • Ridderkerk

  • Rijsoord
  • Slikkerveer

Gehuggies:

  • Oude Molen
  • Strevelshoek
  • Wevershoek

  • Zwaantje
  • Zwet

Munisipale raad

Verkiesings sedert 2010:

PartySetels
2010201420182022
Partij 18PLUS157
SGP5545
PvdAGL4
Leefbaar Ridderkerk10633
CU2323
Echt voor Ridderkerk (EVR)542
CDA2332
VVD2222
Burger op 111
PvdA423
GL1
D661
D66GL22
Totaal27292929

Boorlinge

Naburige munisipaliteite

RotterdamKrimpenerwaard
Barendrecht Molenlanden (Kinderdijk),
Alblasserdam
Zwijndrecht (Heerjansdam)Hendrik-Ido-Ambacht

Eksterne skakels