Ron Eldard
Ron Eldard (gebore 20 Februarie 1965) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sleepers (1996), Deep Impact (1998), Black Hawk Down (2001), en Super 8 (2011).
Ron Eldard | |
Geboortenaam | Ronald Jason Eldard |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1989: True Love
- 1995: Sex & the Other Man
- 1995: The Last Supper
- 1996: Sleepers
- 1996: Bastard Out of Carolina
- 1998: Deep Impact
- 1999: Delivered
- 1999: The Runner
- 2001: Black Hawk Down
- 2002: Just a Kiss
- 2002: Ghost Ship
- 2003: House of Sand and Fog
- 2006: Freedomland
- 2006: Diggers
- 2007: Already Dead
- 2011: Super 8
- 2011: Roadie
- 2018: Higher Power
- 2018: Odds Are
Televisiereekse
- 1992: Arresting Behavior
- 1993: Bakersfield P.D.
- 1996: Men Behaving Badly
- 2005: Blind Justice
Televisierolprente
- 1992: Jumpin' Joe
- 1998: When Trumpets Fade
- 2000: Death of a Salesman
- 2001: Bash: Latter-Day Plays
- 2008: The Tenth Circle
Video's
- 2004: Behind the Scenes of 'House of Sand and Fog'
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie