Rutland

Rutland

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Rutland
HoofstadOakham
Oppervlakte382 km²
Bevolking37 600 (2011)
Bevolkingsdigtheid99 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
StreekRutland
Administratiewe setelOakham
ISO 3166-2:GB-RUT
Oppervlakte382 km²
Bevolking39 500 (2017)
Bevolkingsdigtheid103 inw./km²
Webtuistewww.rutland.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
Geen

Rutland (uitgespreek /ˈrʌtlənd/) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die dorpe van Uppingham en Oakham.

Rutland het 'n bevolking van net 39 500 in 2017 gehad en is dus die kleinste graafskap in die land (volgens bevolking).

Eksterne skakels