Sami

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Samies.

Die Sami (Samies: Sámi, Saami) is 'n Fins-Oegriese etniese groep inheems aan Sápmi wat vandag groot dele van Noorweë en Swede, die noordelike dele van Finland en die Moermansk-oblast van Rusland insluit. Die Sami se voorouerlande is nie goed gedefinieer nie. Hul tradisionele tale is die Sami-tale en word as 'n tak van die Oeraliese taalfamilie geklassifiseer.

Sami

Vlag van die Sami
Totale bevolking:137 477 (geskat)
Belangrike bevolkings  in: Lapland

Vlag van Noorweë Noorweë 37 890–60 000[1][2]
Vlag van Swede Swede 14 600–36 000[2]
Vlag van Finland Finland 9 350[3]
Vlag van Rusland Rusland 1 991[4]
Vlag van Oekraïne Oekraïne 136[5]

Taal:Samiese tale (Akkala, Inari, Kildin, Kemi, Lule, Northern, Pite, Skolt, Ter, Southern, Ume)
Russies, Noors, Sweeds, Fins
Geloofsoortuiging:Lutheranisme (insluitende Laestadianisme), Oosters-Ortodokse Kerk, Sami sjamanisme, verder Ateïsme, ongebondes
Verwante etniese groepe:Ander Finse volke
Tuisland van die Sami

Tradisioneel het die Sami 'n verskeidenheid aan lewenstande, insluitende kusvisvang, bontvangs en skapeherders, nagestreef. Hul bekendste lewensmiddele is semi-nomadiese rendierherders. Tans is ongeveer 10% van die Sami betrokke by rendierherders, wat hulle met vleis, pels en vervoer voorsien. 2 800 Sami is aktief betrokke by voltydse werk.[6] Vir tradisionele, omgewings-, kulturele en politieke redes is reindeerherding in sommige streke van die Nordiese lande wettiglik vir net Sami-mense voorbehou.

Verwysings

Eksterne skakels