Fins-Oegriese tale
Die Fins-Oegriese tale is die taalgroep wat Fins, Estnies en Hongaars insluit – al drie nie-Indo-Europese tale met 'n beduidende aantal sprekers in Europa (en ook ampstale van die Europese Unie). Hulle maak deel uit van die Oeraalse taalfamilie.
Fins-Oegriese tale | |
---|---|
Geografiese verspreiding: | Oostelike en Noordelike Europa, Noordelike Asië |
Genetiese klassifikasie: | Oeraals Fins-Oegriese tale |
Onderafdelings: | |
Verspreiding van Fins-Oegriese tale |
Die Fins-Oegriese tale is agglutinatief, d.w.s. voor- en agtervoegsels, meervoudmerkers en naamvalaanduiers word gemeng en saamgevoeg om lang woorde te vorm. In Hongaars byvoorbeeld beteken die enkele woord könyveinkből presies "uit ons boeke" en die i dui die meervoud van boek aan.
Verwysings
Eksterne skakels
- (en) "Finno-Ugric languages". Encyclopædia Britannica. Besoek op 30 Maart 2018.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal