Samuel Page

Amerikaanse akteur

Samuel Page (gebore 5 November 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Wish You Were Here (2005), Self/less (2015), en Caught (2015), en in die televisiereeks Shark (2006).

Samuel Page
GeboortenaamSamuel L. Elliott
Geboorte5 November 1976 (1976-11-05) (47 jaar oud)
NasionaliteitAmerikaans
Kinders1
Beroep(e)Akteur
Aktiewe jare1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2005: Wish You Were Here
  • 2009: Slave
  • 2014: Serial Daters Anonymous
  • 2015: Self/less
  • 2015: Caught
  • 2015: 1915

Televisiereekse

  • 2005: Point Pleasant
  • 2006: Shark
  • 2017: The Bold Type

Televisierolprente

  • 2008: Finish Line
  • 2010: 15 Minutes
  • 2011: Annie Claus Is Coming to Town
  • 2013: In the Dark
  • 2015: Mix
  • 2016: All Things Valentine
  • 2017: The Perfect Christmas Present
  • 2017: Walking the Dog
  • 2017: Royal New Year's Eve

Video's

  • 2000: Prison of the Dead
  • 2001: The Brotherhood

Eksterne skakels