Semantic Scholar

Semantic Scholar is ’n soekenjin, wat kunsmatige intelligensie gebruik, vir akademiese publikasies. Dit is in November 2015 deur die Allen Institute for Artificial Intelligence begin.[1]

Semantic Scholar is ontwerp om die belangrikste en invloedrykste verslae te onderstreep en die verband tussen hulle te identifiseer.

Verwysings

Skakels