Sjabloon:Inligtingskas Kleur

{{{title}}}
About these coordinatesAbout these coordinates
About these coordinates
— Kleur koördinate —
Bron[Unsourced]
Dokumentasie-ikoon Sjabloondokumentasie

Nota

Let daarop dat CMYK waardes nie by verstek ingesluit is nie, omrede daar geen metode is om 'n CMYK kwartet van 'n RGB drieling te verkry nie. Variasies in papier en inkprosesse is verantwoordelik vir die verskillende kombinasies van nie-omkeerbare matrikse en opsoektafels wat gebruik word in die omskakeling van RGB na CMYK. As u CMYK waardes vir hierdie kleure wil verkry, sal u toepaslike omskakelingswaardes kry van u grafiese program wanneer u die tipe ink en papier waarop u sal druk definieer.

Parameters

Die volgende sjabloonparameters word ondersteun.

Spektrale kleurparameters (opsioneel)
wavelengthDie golflengte se interval in nm.
frequencyDie frekwensie in Terahertz.
RGB parameters (opsioneel)
rDie rooi koördinaat in die RGB ruimte. Laat die vertoon van RGB koördinate toe.
gDie groen koördinaat in die RGB ruimte.
bDie blou koördinaat in die RGB ruimte.
hexHierdie parameter word ook vertoon wanneer RGB gespesifiseer is.
rgbspace(Opsioneel) Spesifiseer die RGB ruimte wat gebruik is.
sRGB(Opsioneel) Spesifiseer dat die RGB ruimte wel RGB is. Oorskryf rgbspace indien gebruik.
CMYK parameters (opsioneel)
cmykBemagtig die vertoon van CMYK koördinate.
cSiaan CMYK kleurruimtekoördinaat
mMagenta CMYK kleurruimtekoördinaat
yGeel CMYK kleurruimtekoördinaat
kSwart CMYK kleurruimtekoördinaat
HSV parameters (opsioneel)
hDeinsing HSV kleurruimtekoördinaat. Laat die vertoon van HSV koördinate toe.
sVersadigings-HSV kleurruimtekoördinaat
vWaarde-HSV kleurruimtekoördinaat
Ander parameters
caveat(Opsioneel) Addisionele teks wat onderaan die inligtingkas vertoon moet word.
colorspace(Opsioneel) Kleurruimte van hierdie kleur.
hexKleur wat vir die agtergrond agter die kleur se naam gebruik moet word (in heksformaat).
pic(Opsioneel) Naam van die beeld wat vertoon moet word. Moenie wikikode gebruik nie: gebruik eerder die formaat pic=Beeld:Voorbeeld.jpg
sourceBron van hierdie kleurkoördinate. Sien en:Wikipedia:WikiProject Color/Sources for Color Coordinates.
spelling(Opsioneel)) Vir artikels met gestandardiseerde Britse spelling stel dit as "colour".
textcolor(Opsioneel) Kleur waarin die kleur se naam vertoon word. Moet as wit gestel word indien "hex" 'n donker kleur is, of anders nie gestel nie.
titleDie kleur se naam.