Skêr
'n Skêr is 'n stuk gereedskap waarmee dun materiale mee gesny of geknip word. 'n Skêr het twee lemme wat verby mekaar kan skuif en twee handvatsels wat met die hand oopgemaak of toegeknyp kan word. As gevolg hiervan is daar skêre vir links- en regshandige persone. Dit word tipies gebruik om papier, materiaal, plastiek en ander dunnerige materiale mee te sny. Dit maak van skuifspanning gebruik om die materiaal te sny.
Spesiale skêrre vir ander gebruike
- Kleremakerskêr
- Haarsnyskêr
- Heiningskêr
- Naaldwerkskêr
- Naelskêr
- Sigaarskêr
- Sjirurgiese skêr
- Skaapskêr (ook vir tuinwerk)
- Snoeiskêr
- Uitdunskêr (vir hare)
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Skêr.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir skêr.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal