Slag van Leytegolf
Die Slag van Leytegolf het vanaf 23 Oktober tot 26 Oktober 1944 tussen die Japannese Keiserlike Vloot en die gesamentlike Amerikaans-Australiese Vloot plaasgevind. Leyte is deel van die Filippynse eilande.
Slag van Leytegolf | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van Tweede Wêreldoorlog | |||||||
Die Slag van Leytegolf | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Verenigde State Australië | Japan | ||||||
Bevelvoerders | |||||||
William Halsey Jr. Thomas C. Kinkaid Clifton Sprague Jesse B. Oldendorf John Augustine Collins | Takeo Kurita Shōji Nishimura (†) Kiyohide Shima Jisaburō Ozawa Yukio Seki (†) | ||||||
Sterkte | |||||||
8 vliegdekskepe 8 ligte vliegdekskepe 18 geleivliegdekskepe 12 slagskepe 24 kruisers 141 torpedojaers en geleitorpedojaers baie PT-bote, duikbote en vlootnutsvaartuie Ongeveer 1 500 vliegtuie | 1 vliegdekskip 3 ligte vliegdekskepe 9 slagskepe 14 swaar kruisers 6 ligte kruisers 35+ torpedojaers 300+ vliegtuie (land-gebaseer) | ||||||
Ongevalle | |||||||
~3 000 gesneuweldes 1 ligte vliegdekskip 2 geleivliegdekskepe 2 torpedojaers 1 geleitorpedojaers 200+ vliegtuie[1] | ~10 500 gesneuweldes 1 vliegdekskip 3 ligte vliegdekskepe 3 slagskepe 10 kruisers 11 torpedojaers ~500 vliegtuie[1] |
Verwysings
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal