Soechoi Su-80

Russiese vragvliegtuig

Die Soechoi Su-80 (voorheen bekend as die Soechoi S-80) is 'n Russiese tweemotorige turboskroef aangedrewe vliegtuig met twee sterte wat oor kort-opstyg-en-land (STOL) vermoë beskik.

Soechoi Su-80
'n Su-80 by die MAKS lugskou te Ramenskoye vliegland in 2001
TipeVragvliegtuig
VervaardigerSoechoi
Nooiensvlug4 September 2001
StatusIn gebruik
HoofgebruikerKazakh Federale Grenswagte
Aantal gebou8

Eksterne skakels