Sonya Eddy
Amerikaanse aktrise
Sonya Eddy (17 Junie 1967-19 Desember 2022) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Pee-wee's Big Holiday (2016) en in die televisiereekse Fresh Off the Boat (2015) en Those Who Can't (2016).
Sonya Eddy | |
Geboorte | 17 Junie 1967 Concord, Kalifornië, Verenigde State |
---|---|
Sterfte | 19 Desember 2022 (op 55) Burbank, Kalifornië, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1990-2022 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1998: Sorcerers
- 2002: The Third Society
- 2016: Pee-wee's Big Holiday
- Cease
Televisiereekse
- 2001: Primetime Glick
- 2007: General Hospital: Night Shift
- 2009: Burning Hollywood
- 2013: Legit
- 2015: Fresh Off the Boat
- 2016: Those Who Can't
- 2016: Fountain of Youth
- Liv
- Daryn's Daughters
Video's
- 2000: Ten Grand
- 2001: No Doubt Feat. Bounty Killer: Hey Baby
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie