Sophie, Hertogin van Edinburg

Sophie, die Hertogin van Edinburg (gebore Sophie Helen Rhys-Jones op 20 Januarie 1965) is die vrou van prins Edward van die Verenigde Koninkryk, die derde oudste seun van koningin Elizabeth en prins Philip. Hulle is in 1999 getroud en Sophie het in die skakelwese gewerk tot in 2002. Sy ondersteun nou haar man in sy koninklike pligte. Die egpaar het twee kinders, lady Louise Mountbatten-Windsor en James Mountbatten-Windsor, die Graaf van Wessex.

Sophie
Hertogin van Edinburg

Volle naamSophie Helen
EggenootPrins Edward
KindersLady Louise Mountbatten-Windsor
James Mountbatten-Windsor, Graaf van Wessex
TitelsSophie, Hertogin van Edinburg
mej. Sophie Rhys-Jones
HuisWindsor
VaderChristopher Rhys-Jones
MoederMary Rhys-Jones
Gebore20 Januarie 1965; Oxford

Bronne

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Sophie, Duchess of Edinburgh