Staffordshire

Staffordshire

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Staffordshire
HoofstadStafford
Oppervlakte2 713 km²
Bevolking1 126 200 (2017)
Bevolkingsdigtheid405 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
StreekStaffordshire
Administratiewe setelStafford
ISO 3166-2:GB-STS
Oppervlakte2 620 km²
Bevolking870 800 (2017)
Bevolkingsdigtheid324 inw./km²
Webtuistewww.staffordshire.gov.uk
Distrikte en unitêre owerhede
  1. Tamworth
  2. Lichfield
  3. Cannock Chase
  4. South Staffordshire
  5. Stafford
  6. Newcastle-under-Lyme
  7. Staffordshire Moorlands
  8. East Staffordshire
  9. Stoke-on-Trent

Staffordshire (uitgespreek /ˈstæfərdʃər/ of /ˈstæfərdʃɪər/, dikwels afgekort tot Staffs) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap grens aan Cheshire, Derbyshire, Leicestershire, Warwickshire, die West Midlands, Worcestershire en Shropshire.

Staffordshire het 'n geskatte bevolking van 1 126 200 in 2017 gehad en is dus die 16de grootste graafskap in die land. Die administratiewe setel (county town) is Stafford.

Eksterne skakels