Steve Halliwell
Steve Halliwell (gebore 21 Maart 1946 - 15 Desember 2023) was 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Coronation Street (1960), Emmerdale (1972), en All Creatures Great and Small (1978).
Steve Halliwell | |
Geboortenaam | Stephen Harold Halliwell |
---|---|
Geboorte | 21 Maart 1946 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Televisiereekse
- 1960: Coronation Street
- 1972: Emmerdale
- 1977: Here I Stand...
- 1978: All Creatures Great and Small
- 1985: The Practice
- 1993: Comic Timing
Televisierolprente
- 2005: Emmerdale: The Dingle Family Album
Video's
- 1996: The Woolpackers: Emmerdance
- 1997: Emmerdale: The Dingles Down Under
- 1999: Emmerdale: Don't Look Now! - The Dingles in Venice
- 2010: Emmerdale: The Dingles - For Richer for Poorer
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie