Suurlemoen-tongvis

Die Suurlemoen-tongvis (Barnardichthys fulvomarginata), voorheen (Solea fulvomarginata), is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika en kom vanaf Valsbaai tot by die Oos-Kaap voor. In Engels staan dit bekend as die Lemon sole.

Suurlemoen-tongvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Barnardichthys
Spesie:
B. fulvomarginata
Binomiale naam
Barnardichthys fulvomarginata

Voorkoms

Die lyf is bruinerig geel en die vis word 26 cm lank.

Habitat

Hulle kom in seewater voor wat nie dieper as 50 m is nie.

Sien ook

Bronne

Eksterne skakel