Taoyuan Internasionale Lughawe

Taiwan Taoyuan Internasionale Lughawe (IATA: TPE, ICAO: RCTP) is die internasionale lughawe wat die hoofstad van die Republiek China (Taiwan), Taipei, asook die noordelike dele van die land bedien. Dit is ongeveer 40 km van Taipei geleë in die dorp Dayuan, Taoyuan County, en is Taiwan se grootste lughawe. Dit is een van die vyf lughawens in die Republiek van China met gereelde internasionale vlugte, en is by verre die besigste internasionale lugtoegangspunt onder hulle.[4] Dit is die belangrikste internasionale sentrum vir China Airlines en EVA Air.

Taiwan Taoyuan
Internasionale Lughawe

台灣桃園國際機場
桃園機場

Táiwān Táoyuán Gúojì Jīchǎng
Táoyuán Jīchǎng
IATA: TPEICAO: RCTP
Opsomming
Tipe lughaweOpenbaar
EienaarRegering van die Republiek van China
OperateurTaoyuan International Airport Corporation
BedienTaipei, Taoyuan en Hsinchu
LiggingTaoyuan, Taiwan
Spil vir
Fokuspunt virCathay Pacific
Hoogte bo seevlak33 m / 108 vt
Webtuistetaoyuan-airport.com
Aanloopbane
RigtingLengteOppervlak
mvt
05L/23R3 660Beton
05R/23L3 800Beton
Statistieke (2014)
Passasiers35 804 465
Lugbewegings208 874
Bronne: Taoyuan Internasionale Lughawe [1][2]
Vragdata van Airports Council International[3]

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.