Tarkarivier

Die Tarkarivier is 'n rivier wat 13 km suidwes van Tarkastad verbyvloei, in die sentrale deel van die Oos-Kaap. Saam met die Baviaansrivier, Grootbrakrivier en die Katrivier vorm dit die bolope van die Groot-Visrivier.[1]

Tarkarivier
StroomgebiedOos-Kaap, Suid-Afrika
OorsprongBamboesberg
MondingGroot-Visrivier
Monding-hoogte815 m
Ligging van Tarkarivier op 'n kaart (Oos-Kaap)
Tarkarivier
Tarkarivier
Koördinate: 32°18′53″S 25°43′30″O / 32.31472°S 25.72500°O / -32.31472; 25.72500 25°43′30″O / 32.31472°S 25.72500°O / -32.31472; 25.72500

Beide die Lake Arthur-dam en die Kommandodrifdam dam die rivier op. Laasgenoemde dam is in die Kommandodrif Natuurreservaat.

Die Tarkarivier is 'n deel van die "Vis tot Tsitsikama-waterbestuursgebied".[2]

Sien ook

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.