Swartoogboslaksman

(Aangestuur vanaf Telophorus nigrifrons)

Die Swartoogboslaksman (Chlorophoneus nigrifrons) is 'n skaars standvoël van die woudblaredak en middelstratum, met rank- en slingerplante gedrapeer. Die voël is 19 cm groot en weeg 35 gram. In Engels staan die voël bekend as die Black-fronted Bushshrike.

Swartoogboslaksman
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Malaconotidae
Genus:
Telophorus
Spesie:
T. nigrifrons
Binomiale naam
Telophorus nigrifrons
(Reichenow, 1896)
Sinonieme

Chlorophoneus nigrifrons
Malaconotus nigrifrons

Sien ook

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Telophorus nigrifrons

Bron

Verwysings