Tin(IV)oksied

chemiese verbinding

Tin(IV)oksied is 'n verbinding van tin in sy +4 oksidasietoestand met suurstof. Dit het die chemiese formule TiO2.

Eienskappe

Algemeen

NaamTin(IV)oksied
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Chemiese formuleSnO2
Molêre massa150,71[g/mol][1]
CAS-nommer18282-10-5[1]  
Voorkomswit, gebroke wit[1]
Fasegedrag  
Selkonstantesa= 459,4(3); c=295,9(2) pm[2]  
RuimtegroepP42/mnm [2] 
Nommer136  
StrukturberichtC4
Smeltpunt1 127 °C [1]
Kookpuntsubl. 1 800-1 900 °C [1]
Digtheid6,95 [g/cm3][1]
OplosbaarheidOnoplosbaar[1]

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Dit kom in die natuur voor as die mineraal kassiteriet.

Kristalstruktuur

Tin(IV)oksied kristalliseer in die tetragonale rutiel-struktuur (C4 in die strukturbericht-klassifikasie).[2]

Eienskappe

SnO2 is 'n n-tipe halfgeleier met 'n wye bandgaping. Dit is volop en goedkoop en sy geleidingvermoë kan hoë waardes bereik met dotering deur bv. indium. Indiumtinoksied word as deursigtige geleier gebruik. 'n Nadeel van tinoksied is dat dit nie p-tipe gemaak kan word nie.[3]

Verwysings