Toerismesyfers van Suid-Afrika

Die eerste onderstaande tabel lys die belangrikste lande waar buitelandse toeriste wat Suid-Afrika besoek woonagtig is, soos aangegee in die publikasies van Statistiek Suid-Afrika (2011–2014). Die syfers is slegs van toepassing op één maand, naamlik Januarie. Die lande waarvan die besoekertal meer as tienduisend is word in vetdruk aangegee. Afrikalande buite die SAOG, asook ongespesifiseerde lande, word weggelaat.

Die tweede tabel lys enkele lande wat nie in Statistiek Suid-Afrika se publikasies uitgelig word nie – soos Rusland, wat deel van die BRICS-lande uitmaak.

Buitelandse reisigers

VlagLand waar toeris woonagtig isJanuarie 2014[1]Januarie 2013[1]Januarie 2012[2]Januarie 2011[2]
Europa
België3 8513 2103 4073 106
Denemarke3 1872 6012 7372 489
Duitsland27 97221 10122 45121 313
Frankryk11 9819 0579 1839 036
Ierland2 8602 4442 9233 002
Italië5 2624 5724 6644 222
Nederland12 3648 84710 83910 400
Noorweë2 5942 4082 2212 078
Oostenryk2 8592 2412 4552 070
Portugal5 5724 7023 8003 101
Spanje2 2261 7291 7101 451
Swede5 4484 7914 7155 292
Switserland5 8744 2524 6013 768
Verenigde Koninkryk43 07734 39242 28439 041
Ander9 8977 9738 5117 107
Altesaam145 024114 320126 501117 476
Noord-Amerika
Kanada5 5785 0114 9934 508
Verenigde State van Amerika24 74421 33020 77517 685
Altesaam30 32226 34125 76822 193
Sentraal- en Suid-Amerika
Argentinië2 4922 5862 5011 471
Brasilië8 8989 2618 2284 331
Chili399383293233
Ander1 9061 8941 481984
Altesaam13 69514 12412 5037 019
Australasië
Australië10 1808 8609 2898 544
Nieu-Seeland1 6641 4991 4571 256
Ander38122321
Altesaam11 88210 37110 7699 821
Midde-Ooste
IranOnbekendOnbekend360374
Israel1 9581 9451 4521 489
Libanon272522OnbekendOnbekend
Saoedi-Arabië609261514215
Ander859750763787
Altesaam3 6983 4783 0892 865
Asië
Filippyne1 3983 2151 194571
Indië8 8208 2707 1966 415
Japan2 8312 7131 6661 331
MaleisiëOnbekendOnbekend1 032608
Pakistan1 9541 5341 5971 331
Singapoer609261595387
China15 42511 99212 4294 968
Suid-Korea2 8061 5952 3121 945
Taiwan1 1487841 369901
Thailand610601OnbekendOnbekend
Viëtnam884659OnbekendOnbekend
Ander2 6792 5512 2331 662
Altesaam38 55533 91431 62320 119
Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap
Angola7 1356 4886 2063 815
Botswana36 41533 07927 32234 174
Demokratiese Republiek van die Kongo2 7413 1282 7583 018
Lesotho167 958172 060174 466165 921
Madagaskar574514333223
Malawi12 78410 20713 76910 096
Mauritius1 7951 5361 6511 405
Mosambiek147 547139 722122 959149 393
Namibië18 60616 81816 88615 937
Seychelle439278270244
eSwatini76 71067 31466 44256 297
Tanzanië3 0502 8102 7102 146
Zambië15 21212 07513 69412 799
Zimbabwe249 709159 033208 691145 557
Altesaam740 675625 062658 157601 025
Ander Afrikalande19 71721 26316 54114 225
VlagLand waar toeris woonagtig isJanuarie 2014[3]Januarie 2013[3]
Finland1 037974
Griekeland572529
Hongarye363353
Indonesië470448
Meksiko305342
Pole1 5351 279
Rusland1 6211 593
Turkye1 5071 767
Verenigde Arabiese Emirate6733
Venezuela105133

Verwysings