Torsten van Jaarsveld

Torsten van Jaarsveld (*30 Junie 1987, Windhoek) is 'n Namibiese rugbyspeler wat vir die Cheetahs as haker en flank in die Superrugbyreeks en vir die Vrystaat Cheetahs in die Curriebekerreeks speel. Hy het voorheen vir die Pumas en die Valke gespeel. Van Jaarsveld het in 2012 vir die Suid-Afrikaanse Noordelike Barbarians teen Engeland gespeel waarna hy hom in 2013 by die Vrystaat aangesluit het.[1] Van Jaarsveld is aangewys as die Vrystaat se Curriebekerkaptein vir 2014.[2] Hy het onder meer tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2015, 2019 en 2023 vir Namibië uitgedraf.

Torsten van JaarsveldRugbyportaal
Torsten van Jaarsveld tydens die Rugbywêreldbeker 2015
Volle naamTorsten George van Jaarsveld
Geboortedatum30 Junie 1987 (1987-06-30) (36 jaar oud)
GeboorteplekWindhoek, Namibië
Lengte176 cm
Massa100 kg
SkoolHoërskool Hendrik Verwoerd
BeroepProfessionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Huidige status
PosisieFlank
Huidige spanBayonne
Loopbaan as speler
Posisie(s)Haker, flank
Jeugspanne
JareSpan
2005
2006–2008
Blou Bulle
Valke
Amateurspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
2008UP-Tuks
Professionele / senior klubs
JareKlub / spanWeds(pte)
2018–Bayonne95(125)
korrek soos op 25 Desember 2020.
Provinsiale- / Staatspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
2008–2013
2014–2017
Pumas
VS Cheetahs
73
21
(40)
(5)
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
JareKlub / spanWeds(pte)
2014–2018Cheetahs69(80)
Provinsiale spanBayonne
korrek soos op 25 Desember 2020.
Nasionale span(ne)
JareLandWeds(pte)
2014–Vlag van Namibië Namibië28(15)
korrek soos op 26 Augustus 2018.

Verwysings

Eksterne skakels