Trương Tấn Sang

Trương Tấn Sang (21 Januarie 1949) is 'n Viëtnamese staatsman. Hy is gebore in die provinsie van Longan. Hy was die leier van die Kommunistiese Party van Ho Chi Minh-stad vanaf 1996 tot 2000. Op 25 Julie 2011 is hy verkies tot president van Viëtnam (hoof van die staat), 'n simboliese posisie. Hy het die posisie beklee tot 2 April 2016.

Trương Tấn Sang
Trương Tấn Sang
Trương Tấn Sang in 2016

President van Viëtnam
Ampstermyn
25 Julie 2011 – 2 April 2016
ViseNguyễn Thị Doan
Eerste ministerNguyễn Tấn Dũng
Voorafgegaan deurNguyễn Minh Triết
Opgevolg deurTrần Đại Quang

Voorsitter van die Raad vir Nasionale Verdediging en Sekuriteit
Ampstermyn
25 Julie 2011 – 2 April 2016
ViseNguyễn Tấn Dũng
Voorafgegaan deurNguyễn Minh Triết
Opgevolg deurTrần Đại Quang

Uitvoerende sekretaris van die Party se sekretariaat
Ampstermyn
Mei 2006 – 3 Augustus 2011
Voorafgegaan deurPhan Dien
Opgevolg deurLê Hồng Anh

Sekretaris van die Ho Chi Minh-stad-Party se Komitee
Ampstermyn
Junie 1996 – Januarie 2000
Voorafgegaan deurVo Tran Chi
Opgevolg deurNguyễn Minh Triết

Voorsitter van Ho Chi Minh-stad se Volkskomitee
Ampstermyn
Maart 1992 – Julie 1996
Voorafgegaan deurNguyen Vinh Nghiep
Opgevolg deurVo Viet Thanh

Persoonlike besonderhede
Gebore21 Januarie 1949 (1949-01-21) (75 jaar oud)
Duc Hoa, Frans-Indosjina (tans Viëtnam)
Politieke partyKPV
Eggenoot/-noteMai Thi Hanh
ReligieGeen (Ateïsme)

Eksterne skakels