Traverse City, Michigan

Traverse City is 'n hawestad in die deelstaat Michigan geleë aan die oewer van die Michiganmeer. Die administratiewe setel van Grand Traverse County is hier gevestig.

Traverse City

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Michigan
 CountiesGrand Traverse, Leelanau
 Koördinate44°46′N 85°37′W / 44.767°N 85.617°W / 44.767; -85.617
 Oppervlakte: 
 - Totaal22,43 vk km
 Hoogte bo seevlak191 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2012)14 911
 - Bevolkingsdigtheid680,2/vk km
 TydsoneEST (UTC -5)
 SomertydEDT (UTC -4)
 BurgemeesterMichael Estes
 Amptelike Webwerftraversecitymi.gov

Geskiedenis

Die nedersetting was gevestig in 1847 en het in 1895 stadstatus gekry.

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 22, Bladsy 447.