Trente

munisipaliteit in die Italiaanse

Trente (Italiaans: Trento, [ˈtrɛnto] of [ˈtrento], ; Duits: Trient; Ladinies: Trënt; Venesiaans: Trènt) is die hoofstad en grootste stad van die outonome provinsie Trentino en van die outonome streek Trentino-Suid-Tirool in Italië met 'n bevolking van 117 307 in 2012 en 'n oppervlakte van 157,92 km². Trente het in 1918 as gevolg van Oostenryk-Hongarye se neerlaag tydens die Eerste Wêreldoorlog onder Italiaanse bewind gekom. Die stad is langs die Adigerivier geleë.

Trente
TrientTrentoTrëntTrènt

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Italië Italië
 Streek Trentino-Suid-Tirool
 Provinsie Trentino
 Koördinate46°04′N 11°07′O / 46.067°N 11.117°O / 46.067; 11.117
 StigtingOmstreeks 300 v.C.
 Oppervlakte: 
 - Totaal157,92 vk km
 Hoogte bo seevlak194 m
 Bevolking: 
 - Totaal (Maart 2012)117 307
 - Bevolkingsdigtheid740/vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 SomertydUTC +2 (MEST)
 BurgemeesterAlessandro Andreatta (DP)
 Amptelike Webwerfcomune.trento.it

Eksterne skakels

  • Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Trente.
  • (en) Toerisme-inligting oor Trento op Wikivoyage
  • (it) Amptelike webwerf
  • (en) "Trento". Encyclopædia Britannica. Besoek op 8 Maart 2019.