Tumblr

Tumblr (geskryf as tumblr) is 'n gratis sosiale netwerk- en mikrojoernaaldiens wat deur David Karp geskep en deur Yahoo! besit word. Die webtuiste stel mense in staat om teks, stilstaande en bewegende beelde, kwotasies, skakels en oudio-opnames in 'n "tumblrlog“ te publiseer. Gebruikers kan ander persone se webjoernale (blogs) volg om sodoende in kontak te bly. Teen 7 Desember 2018 het die webtuiste reeds meer as 450 miljoen webjoernale gehad.

David Karp, die stigter en voormalige hoof- uitvoerende beampte van Tumblr
Tumblr
TipeFiliaalmaatskappy
Gestig19 Februarie 2007[1]
HoofkantoorNew York Stad, New YorkVerenigde State
SleutelpersoneDavid Karp (stigter)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieInternet
ProdukteMikrojoernale, gemeenskapswebwerf
Werknemers406 (April 2017)[1]
MoedermaatskappyYahoo! (2013–hede)
Webwerftumblr.com
Tumblr
Tipe webbladSosiale netwerk
Mikrojoernaal
Taal(e)Hoofsaaklik Engels
RegistrasieOpsioneel
EienaarYahoo!
Opgerig2007
Huidige statusAktief
URLtumblr.com

Verwysings

Eksterne skakels