Uraan-238

Uraan-238 (U-238) is die isotoop van uraan wat die meeste voorkom in die natuur. Dit is nie splytbaar nie, maar wel 'n fertiele materiaal: dit kan stadige neutrone opvang en na twee beta-ontbindings kernsplytbare plutonium-239 word.

Eienskappe

Algemeen

NaamUraan-238 
 
Protone92 
Neutrone146 

Status

Statuslanglewende oerisotoop  

Navigasie

23892U
Lys van isotope
Portaal Chemie
Portaal Fisika

Natuurlike vervalketting

8 gram uraan-238, in olie bewaar
IsotoopTipe radiasie(1)Halfleeftyd
↓ Uraan-238 (23892U)α (Eerste α partikel)4.47 miljard jare
↓ Torium-234 (23490Th)β (Eerste β)24 dae
↓ Protaktinium-234 (23491Pa)β (Tweede β)6.7 ure
↓ Uraan-234 (23492U)α (Tweede α)240 000 jare
↓ Torium-230 (23090Th)α (Derde α)77 000 jare
↓ Radium-226 (22688Ra)α (Vierde α)1 602 jare
↓ Radon-222 (22286Rn)α (Vyfde α)3.8 dae
↓ Polonium-218 (21884Po)α (Sesde α)3.1 minute
↓ Lood-214 (21482Pb)β (Derde β)27 minute
↓ Bismut-214 (21483Bi)β (Vierde β)20 minute
↓ Polonium-214 (21484Po)α (Sewende α)0.000164 sek
↓ Lood-210 (21082Pb)β (Vyfde β)22 jare
↓ Bismut-210 (21083Bi)β (Sesde β)5 dae
↓Polonium-210 (21084Po)α (Agtste α)138 dae
→Lood-206 (20682Pb)-Stabiel

Uraan-238 verval soos volg na lood-206:

(1) Kyk Alfaverval en Betaverval.

Kyk ook


Ligter:
uraan-237
Uraan-238 is 'n
isotoop van uraan
Swaarder:
uraan-239
Vervalproduk van:
plutonium-242 (α)
protaktinium-238 (β-)
Vervalketting
van uraan-238
Verval na:
torium-234 (α)