Vertaling
- Vir inligting oor vertalers in rekenaarwetenskap, sien vertalerkonstruksie.
Vertaalkunde is die studie van die vertaling van natuurlike tale. Terwyl vertaling verwys na die oordrag van 'n teks in 'n brontaal na 'n teikentaal. 'n Doel wat deur vertalers gestel word is om ekwivalensie te bereik tussen die twee tekste. 'n Probleem daarby is dat die kulture van die twee tale se spreker verskil. Domestikering en vervreemding is twee verskillende strategieë wat vertalers gebruik.
Die veld sluit ook in:
- Literêre vertaling
- Lokalisering
- Skermvertaling
- Tegniese vertaling
Velde wat hiermee verband hou is:
- Landeskunde
- Pragmatiek
- Semiotiek
- Taalwetenskappe
Sien ook
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubMediese diagnoseAardverwarmingSpesiaal:Onlangse wysigingsTrappe van vergelykingAntoniemSuid-AfrikaApartheidNazi-DuitslandTropiese sikloonCarles PuigdemontErfenisdag (Suid-Afrika)AardbewingGeweldVergelykings (taalkunde)Intensiewe vormGetalMieliestronkDroogteNelson MandelaErfenisAfkortingBoelierySwangerskapNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLionel PetersonMenseregteVoornaamwoordHolocaustBynierWaarheid-en-versoeningskommissieSelfstandige naamwoordMarie AntoinetteByvoeglike naamwoordWikipediaRobbeneilandWikipedia:Gebruikersportaal