Vicki Michelle
Vicki Michelle (gebore 14 Desember 1950) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Callback Queen (2013) en C.O.O.L.I.O Time Travel Gangster (2014), en in die televisiereeks 'Allo 'Allo! (1982).
Vicki Michelle | |
Geboortenaam | Michelle Vicki Nathan |
---|---|
Geboorte | 14 Desember 1950 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
Rolprente
- 1972: Virgin Witch
- 1975: En la cresta de la ola
- 2013: The Callback Queen
- 2014: C.O.O.L.I.O Time Travel Gangster
- 2018: Midnight on the Borough
- The Island Apes
- Dragged Up Dirty
Televisiereekse
- 1978: The Les Dawson Show
- 1979: The Dawson Watch
- 1980: Fancy Wanders
- 1982: 'Allo 'Allo!
- 1991: Noel's House Party
- 1996: Gayle's World
- 1996: Funny Business
- 1999: The Vanessa Show
- 2013: Jo Brand's Great Wall of Comedy
- 2013: The Two Ronnies Spectacle
- 2015: You're Back in the Room
- 2016: Take Two
Televisierolprente
- 1994: The Best of 'Allo 'Allo!
- 2007: The Return of 'Allo 'Allo!
- 2010: Resentment
- For the Love of Ella
Video's
- 2013: ME1 TV... Danny La Rue tribute
Eksterne skakels
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie