Vlae van provinsies van Nederland

Wikimedia lysartikel

Die artikel bevat ’n lys van vlae van provinsies van Nederland. Die Koninkryk van die Nederlande bestaan uit vier lande: Nederland, Curaçao, Aruba en Sint Maarten. Nederland bestaan uit twaalf provinsies.

Provinsievlae in Nederland

Die Nederlandse Antille is in 2010 ontbind. Curaçao en Sint Maarten is lande binne die koninkryk, die oorblywende drie eilande is oorsese munisipaliteite van Nederland.

Vlae van die vier Koninkrykslande

Vlag van
Aruba
Vlag van
Curaçao
Vlag van
Nederland
Vlag van
Sint Maarten

Vlae van die Nederlandse provinsies

Noord-BrabantGelderlandZuid-HollandNoord-Holland
ZeelandUtrechtFrieslandOverijssel
GroningenDrentheLimburgFlevoland

Wimpels

Wimpel van Noord-BrabantWimpel van GelderlandWimpel van Zuid-HollandWimpel van Noord-Holland
Wimpel van ZeelandWimpel van UtrechtWimpel van FrieslandWimpel van Overijssel
Wimpel van GroningenWimpel van DrentheWimpel van LimburgWimpel van Flevoland

Vlae van die Nederlandse oorsese munisipaliteite

GemeenteVlagArtikel oor die vlagVerhoudingGoedkeuring
Bonaire Vlag van Bonaire2:311 Desember 1981
Saba Vlag van Saba2:36 Desember 1985
Sint Eustatius Vlag van Sint Eustatius2:316 November 2004

Sien ook

Eksterne skakels


Vlae van provinsies (departemente, deelstate)

AustraliëBrasiliëColombiaDuitslandItaliëLitaueNederlandOostenrykSuid-AfrikaTsjeggiëVenezuela