Saba

Saba (Nederlands: [ˈsaːbɑ], ) is 'n Nederlandse eiland in die Karibiese See. Tot in 2010 het Saba deel uitgemaak van die Nederlandse Antille, maar dié eiland is sedert 10 Oktober 2010 'n besondere munisipaliteit binne Nederland.[5] Hoewel Saba deel is van Nederland is dit nie deel van die Europese Unie nie. Die eiland ontvang nogtans finansiële hulp van die EU se EDF.[6]

Saba
Vlag van SabaWapen van Saba
VlagWapen
Nasionale leuse: Remis Velisque
(Latyn vir: "Met spane en seile")
Volkslied: Saba you rise from the ocean
(Engels vir: "Saba jy styg uit die oseaan")
Ligging van Saba
HoofstadThe Bottom

17°37′N 63°14′W / 17.617°N 63.233°W / 17.617; -63.233

Grootste stadThe Bottom
Amptelike taleNederlands en Engels[1]
Regering

Monarg
Eerste minister
• Luitenant-goewerneur
Besondere munisipaliteit
binne Nederland
Willem-Alexander
Mark Rutte
Jonathan Johnson
Onafhanklikheid
Geïnkorporeer
• Datum

binne Nederland
10 Oktober 2010
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
13[2] km2  
5 myl2
feitlik geen
Bevolking
 - 2022-skatting
 - Digtheid
 
1 911[3] ()
148 / km2
380 / myl2
GeldeenheidAmerikaanse dollar ($) (USD)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC-4)
nie toegepas nie (UTC-4)
Internet-TLD.nl, .ana[4]
Skakelkode+599-4
a. Gaan gestaak word.
Nasa-Satellietbeeld van Saba
Kaart van Saba

Die amptelike taal is Nederlands en die volkstaal is Engels. Die hoofstad en grootste stad is The Bottom. Die eiland beslaan 'n oppervlakte van 13 km² en het 'n bevolking van 1 911 in 2022 gehad. Sedert 1 Januarie 2011 is die Amerikaanse dollar die amptelike geldeenheid.[7]

Etimologie

Die presiese betekenis van die naam "Saba" is nie bekend nie. Wyd verspreid is die teorie dat die naam van die Karibiese woord siba vir "rots" afgelei is.[8]

Verwysings

Bronnelys

Algemeen

Eksterne skakels


Koninkryk van die Nederlande
Lande:Aruba · Curaçao · Nederland · Sint Maarten
Provinsies in Nederland:Drenthe · Flevoland · Friesland · Gelderland · Groningen · Limburg · Noord-Brabant · Noord-Holland · Overijssel · Utrecht · Zeeland · Zuid-Holland
Besondere munisipaliteite in Nederland:Bonaire · Saba · Sint Eustatius