Wannsee
Wannsee (Duits: [ˈvanˌzeː] ( )) is 'n stadsdeel in die suidwes Berlynse gebied ven Steglitz-Zehlendorf, Duitsland. Dit is die mees westelike ligging van Berlyn. In die stadsdeel is daar twee mere, die Groter Wannsee en die Kleiner Wannsee, wat aan die rivier Havel geleë is, en slegs deur die Wannsee-brug geskei word. Die grootste van die twee mere beslaan 'n oppervlakte van 2,7 vierkante km en het 'n maksimum diepte van 9 m.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wannsee.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie