Wikipedia:Beeld van die week

Argief
200720082009
201020112012
201320142015
201620172018
201920202021
202220232024
Hoe word 'n argief aangelê?

Die meeste van die beelde wat op die Afrikaanse Wikipedia gebruik word is afkomstig van die Wikimedia Commons, 'n versameling vrye beelde en ander medialêers wat deur alle Wikimedia-projekte gebruik kan word, maar wat ook deur enige ander persoon of instansie gebruik kan word.

Die Wikimedia Commons besit tans meer as tien miljoen lêers, waarvan sommige uitgewys word as spogbeelde. Enige persoon kan 'n rekening by die Wikimedia Commons skep en beelde nomineer vir featured-status of op ander gebruikers se nominasies reageer (Commons:Commons:Featured picture candidates). Die kriteria waarvolgens die Commons se spogbeelde gekies word strek van die tegniese tot die estetiese. Gebruikers wat reeds by 'n ander Wikimedia-projek geregistreer is, soos die Afrikaanse Wikipedia, word ook outomaties by die Wikimedia Commons geregistreer.

Afrikaanse Wikipediane kan ook beelde of ander medialêers by die Commons bydra (sommige doen reeds) en daar kan direk uit enige artikel hier na 'n beeld op die Commons skakel.

Die beelde wat hier verskyn het dus almal reeds spogstatus (featured status) behaal.

Stap vir stap-begeleiding

  1. Snuffel deur die bestaande spogbeelde van die Wikimedia Commons of nomineer 'n beeld vir spogstatus (dis ook moontlik om ander se nominasies te ondersteun).
  2. Indien die beeld teks in ander tale as Afrikaans bevat, vertaal dit asseblief voor dit op die voorblad geplaas word.
  3. Soek 'n artikel wat die onderwerp van die beeld deel, berghaan vir 'n prentjie van 'n berghaan, of amfibie vir 'n prentjie van 'n padda.
  4. Voeg die beeld by die volgende beskikbare sjabloon (deur op die rooi skakel te kliek), met 'n kort beskrywing, insluitende skakels na relevante artikels. Volg die formaat van die vorige sjablone!
  5. Onthou om erkenning aan die outeur te gee, selfs al word dit nie deur hom/haar vereis nie.

Hierdie is die argief van al die beelde wat tydens 2024 as spogbeelde op die voorblad gepryk het.

2024

Week 1Oorlogsplakkaat vir die Verenigde Nasies, geskep in 1943 deur die Amerikaanse Kantoor van Oorlogsinformasie.


besigtig


Week 2'n Winteroggend in die Karpate- Nasionale Park, Iwano-Frankifsk-oblast, Oekraïne.


besigtig


Week 3'n Panoramiese uitsig van die Uluguru-bergreeks in Tanzanië.


besigtig


Week 4'n Volkswagen Beetle uit 1957 voor die Unesco-wêrelderfenisgebied Porta Nigra in Trier, Duitsland.


besigtig


Week 5'n Gorrelskurwepadda (Amietophrynus gutturalis) swem in die Sibayameer, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.


besigtig


Week 6'n Teetuin in die noordoostelike Indiese deelstaat Sikkim. Dié land is die tweede grootste teeprodusent in die wêreld.


besigtig


Week 7'n Jong vrou verf 'n trap wit, Portugal.


besigtig


Week 8Vincent van Gogh (1853–1890) se nagskildery Sterrenag oor die Rhône (1888), deesdae in die Paryse Musée d'Orsay.


besigtig


Week 9Kasakse joerte in Oesbekistan.


besigtig


Week 10Die Laat-Hellenistiese marmerbeeldhouwerk Laokoön en sy seuns, Vatikaanse Museum.


besigtig


Week 11Canary Wharf soos gesien vanaf Limehouse, Londen, snags.


besigtig


Week 12Detail van 'n loodglasvenster in Saint Patrick Church (Junction City, Ohio) wat Sint Patrick uitbeeld met 'n klawerblaar.


besigtig


Week 13Sononder in Fernando de Noronha, Pernambuco, Brasilië.


besigtig


Week 14'n Volwasse sprinkaan in die genus Romalea, hier afgeneem in Suidsentraal-Amerika.
Foto-erkenning: Ryan Wood.


besigtig


Week 15Die Rotskoepel op die Tempelberg in Jerusalem.


besigtig


Week 16Die neogotiese stadsaal in Kołobrzeg, Pole, ontwerp deur die argitek Karl Friedrich Schinkel (1781–1841), snags.


besigtig


Week 17'n Kleinringnekstrandkiewiet (Charadrius dubius) op soek na kos in Roermond, Nederland.


besigtig


Week 18Die weskant van die Taj Mahal in Agra, Indië, teen sononder.


besigtig


Week 19Wikipedia:Voorbladbeeld week 19 2024
besigtig


Week 20Wikipedia:Voorbladbeeld week 20 2024
besigtig


Week 21Wikipedia:Voorbladbeeld week 21 2024
besigtig


Week 22Wikipedia:Voorbladbeeld week 22 2024
besigtig


Week 23Wikipedia:Voorbladbeeld week 23 2024
besigtig


Week 24Wikipedia:Voorbladbeeld week 24 2024
besigtig


Week 25Wikipedia:Voorbladbeeld week 25 2024
besigtig


Week 26Wikipedia:Voorbladbeeld week 26 2024
besigtig


Week 27Wikipedia:Voorbladbeeld week 27 2024
besigtig


Week 28Wikipedia:Voorbladbeeld week 28 2024
besigtig


Week 29Wikipedia:Voorbladbeeld week 29 2024
besigtig


Week 30Wikipedia:Voorbladbeeld week 30 2024
besigtig


Week 31Wikipedia:Voorbladbeeld week 31 2024
besigtig


Week 32Wikipedia:Voorbladbeeld week 32 2024
besigtig


Week 33Wikipedia:Voorbladbeeld week 33 2024
besigtig


Week 34Wikipedia:Voorbladbeeld week 34 2024
besigtig


Week 35Wikipedia:Voorbladbeeld week 35 2024
besigtig


Week 36Wikipedia:Voorbladbeeld week 36 2024
besigtig


Week 37Wikipedia:Voorbladbeeld week 37 2024
besigtig


Week 38Wikipedia:Voorbladbeeld week 38 2024
besigtig


Week 39Wikipedia:Voorbladbeeld week 39 2024
besigtig


Week 40Wikipedia:Voorbladbeeld week 40 2024
besigtig


Week 41Wikipedia:Voorbladbeeld week 41 2024
besigtig


Week 42Wikipedia:Voorbladbeeld week 42 2024
besigtig


Week 43Wikipedia:Voorbladbeeld week 43 2024
besigtig


Week 44Wikipedia:Voorbladbeeld week 44 2024
besigtig


Week 45Wikipedia:Voorbladbeeld week 45 2024
besigtig


Week 46Wikipedia:Voorbladbeeld week 46 2024
besigtig


Week 47Wikipedia:Voorbladbeeld week 47 2024
besigtig


Week 48Wikipedia:Voorbladbeeld week 48 2024
besigtig


Week 49Wikipedia:Voorbladbeeld week 49 2024
besigtig


Week 50Wikipedia:Voorbladbeeld week 50 2024
besigtig


Week 51Wikipedia:Voorbladbeeld week 51 2024
besigtig


Week 52Wikipedia:Voorbladbeeld week 52 2024
besigtig