Agra

Agra (Hindi: आगरा, Oerdoe: آ گرہ, uitgespreek /ˈɑːɡrə/) is 'n groot stad in die Indiese deelstaat Uttar Pradesh. Die stad is ook die tuiste van die Taj Mahal langs die Yamunarivier. In 2010 het die stad 'n bevolking van sowat 1,7 miljoen gehad.

Agra
आगरा
آ گرہ

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Indië Indië
 ProvinsieUttar Pradesh
 Koördinate27°11′N 78°01′O / 27.183°N 78.017°O / 27.183; 78.017
 Stigting1475
 Oppervlakte: 
 - Totaal188,40 vk km
 Hoogte bo seevlak171 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2010)1 686 976
 - Bevolkingsdigtheid8 954/vk km
 - Metropolitaanse gebied1 727 275
 TydsoneUTC +5:30
 Burgemeester
 Amptelike webwerfagra.nic.in

Eksterne skakels