Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/11 Julie
11 Julie: Vlaamse nasionale feesdag
- 1302 – Vlaandere verslaan Frankryk in die Guldensporenslag.
- 1533 – Koning Hendrik VIII van Engeland word deur pous Clemens VII ge-ekskommunikeer.
- 1804 – Die Amerikaanse staatsman Alexander Hamilton word noodlottig gewond in 'n tweegeveg met Aaron Burr.
- 1811 – Die Italiaanse wetenskaplike Amedeo Avogadro publiseer sy verhandeling oor die molekulêre inhoud van gasse.
- 1979 – Die Skylab-ruimtestasie val terug na die aarde en wrakstukke land in Australië en die Indiese Oseaan.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladGeweldVarkgriepAardverwarmingAardbewingTropiese sikloonSpesiaal:Onlangse wysigingsDroogteCarles PuigdemontNelson MandelaMenseregteEkonomiese sektorKarin HougaardErfenisdag (Suid-Afrika)Ekonomie van Suid-AfrikaPinksterPrimêre sektor van die ekonomieApartheidVulkaanSuid-AfrikaBoelieryRobbeneilandAntoniemErfenisTrappe van vergelykingNazi-DuitslandWaarheid-en-versoeningskommissieGevolge van aardverwarming op oseaneSeksPad na jou hartVergelykings (taalkunde)Selfstandige naamwoordNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHolocaustWaterbesoedelingIntensiewe vormGoudMonopolie